Radio Suid Afrika
 








Guestbook
Showing: 1-15 of 48
Johan said:   November 20, 2008 1:26 pm PST
dit was n fantastiese aand saam met elzet op dabbeltrabbel.keep it up jy is rerig goed hierin.heel goed voorbereide uitsending met musiek smaak voor iedereen. groetjes Johan

Johan said:   November 16, 2008 1:57 am PST
ek het afgelope donderdagaand geluister naar DabbelTrabbel van Elzet.IT ROCKS.nou elke donderdagaand lekker op die bank met n koue biertje en goeie dabbeltrabbel songs in die agtergrond.keep it up Elzet.

Rudi van Emmenes said:   November 11, 2008 12:43 pm PST
Geniet julle musiek baie hier vanaf New Zealand.

Herman said:   November 6, 2008 12:13 pm PST
Julle in George is regtig op die ball.Baie geluk ons geniet julle baie.Julle maak ons dag.Ons wil graag deel wees van 'n wenspan soos julle.Hou so aan julle naamgaan nog hoog uitblink.

mariette said:   October 29, 2008 3:51 am PST
Ek is so bly ek kan uiteindelik ook nou luister na die radiostasie,ek het nooit gedink ek sal dit so mis om net iemand in Afrikaans te hoor praat nie!Groete uit Israel Mariette

amanda kock said:   October 28, 2008 9:54 am PST
baie baie dankie Andre...jy is n ster...en ek is mal oor die musiek wat julle speel... ek voel bevooreg! Baie groete aan julle almal in ons mooi Land.. van amanda in Portugal

Boeta said:   October 17, 2008 3:07 am PST
RSA is die ****! Hy kook oor! ek like julle almal - voel soos my online familie!

oomfran said:   October 8, 2008 9:37 am PST
http://www.onzetaal.nl:80/homofkuit/uitslag.php?keuse=eens

Johan C Beetge said:   September 23, 2008 4:21 am PST
Julie en Johan Jacobs van Warmbad het my gevra om hul dank uit te spreek aan almal wat hul nog steeds bystaan in hul verlies met die afbrand van hul huis. Sy stuur spesiale dank aan Andre en Radio Suid Afrika, vir hul groothartige optrede, en ook aan almal vir hul gebede. Hul wens GOD se grootste seeninge oor almal, aangesien dit hul geloof nog meer versterk.

Johan C Beetge said:   September 23, 2008 4:18 am PST
RSA ROCK. Andre White ROCK, en almal daar ROCK. Maybe its because you built the station on THE ROCK. Welgedaan maats, en dankie vir wat jul vir die gemeenskap doen. GOD BLESS.

Duar said:   September 13, 2008 3:44 am PST
Ek dink dis die begin van 'n moerse ding, 'n lekker ding, 'n vreeslike ding, 'n vreeslike moerse lekker ding. Groete van uit Pretoria Duar

Lorraine Purchase said:   September 8, 2008 7:49 am PST
Wat n wonderlike radio stasie. Met GENI daar.

ann said:   August 25, 2008 12:29 pm PST
No matter what!!! RSA bly die beste!

Duimpie se maaikie... said:   August 21, 2008 12:40 pm PST
Wow...eks absoluut stunned...well done!Hoekom weet ons v niks! Groete trompa en trompa se sussie haha xx

maryann said:   August 21, 2008 11:28 am PST
radio SA ROCK! Kletskamers vir fools!

Sign My Guestbook
Name:
Email:
Message:
Enter security code:
Verify