Beeld
Nov 21, 2008 04:17AM
Nov 21, 2008 10:52AM
Skielik-skieter Johann Nel is Vrydag tot vier maal lewenslange tronkstraf gevonnis.
Nov 21, 2008 01:05PM
Regter kry 50 doodsdreigemente
Die regter en die aanklaer in die Skielik-moordsaak, asook hul families, is onder polisiebewaking nadat hulle met die dood gedreig is.
Nov 21, 2008 12:07PM
'n Leerling-vlieënier het Vrydag slegs skraapwonde opgedoen in 'n helikopter-ongeluk in die Vaaldriehoek.
Nov 21, 2008 12:07PM
Hy het die baba glo by haar ma gegryp, teen die grond geslaan en na 'n man geslinger wat agter hom aangehardloop het.
Nov 20, 2008 09:29PM
'Dis nie ons party se beleid om stadions by enige sport weg te vat nie."
Nov 20, 2008 09:29PM
"Dit was eers toe die paramedici Laetitia daar van die bed af oplig dat ons besef het sy is in die sy geskiet en is reeds dood."
Nov 20, 2008 09:28PM
Die Rooimiere het glo 'n man van die Oos-Rand wat tot sy vrou se redding gekom het, soos 'n 'hond' doodgeslaan.
Nov 20, 2008 10:23PM
'n Nasie "wat mense kweek wat dink dat hulle geregtig (op iets) is, is gedoem om te misluk.'