Radio Suid Afrika
 



Gedagte van die Week


Great minds discuss ideas.
Average minds discuss events.
Small minds discuss people
Welkom by Radio Suid Afrika se webtuiste, waar jy interaksie met almal in die wêreld het. Ons kuier hier saam en bespreek alles. Ons luister radio, lees koerant, blog en kyk na motorsport die wêreld deur. Kom kuier saam en raak deel van die groei van jou gunsteling Radio Stasie, help ons om nuwe kunstenaars te bevorder, nuwe musiek bekend te stel en bekende sterre te herontdek.  Ondersteun ons kinderfonds en help om 'n kind te voed in Suid Afrika. Vir enige navrae kontak gerus die webmeester.

Welcome to the Radio Suid Afrika website, where you can interact with South Africans worldwide, listen to the South African music on our radio, read the paper, Blog, meet new artists and promote new music, join our Forum, support our Children's Fund and feed a child in South Africa. Come and join your favourite Radio Station on the internet. If you have any queries, please contact the webmaster.
 

Radio Suid AfrikaGigs and upcoming Events.

National Gig Guide

Any known events and performances will be published here on a weekly basis, please submit your info to Andre a week in advance.

Sluit gerus Dinsdagaand om 2000SA by ons aan en luister na die onderhoud lewendig op die lug met Gideon van Zyl, skakel ook die studio op Skype en vra Gideon jou vraag, hy het ingestem om dit te antwoord, anything goes.

Hier is 'n nuwe experience, kom ons gaan GREEN met SensationSA en maak makietie by Crow's Nest in die Kaap met van die beste DJ'S in Suid Afrika, aaneen, vir 48 uur, geen ruskans vir niemand nie, laat die musiek pomp soos nooit tevore nie, wen kaartjies na die Green Experience op Radio Suid Afrika se kompetisie en word deel van die pret. Twee gelukkige couples kan elk wen en een couple sal die VIP kaartjie wen, hoe maklik is dit om te wen........ stuur jou naam en adres aan my by Radio Suid Afrika, die name word in 'n trekking getrek, antwoord dan elke dag een vraag korrek, die VIP is die een met die meeste korrekte inskrywings, en almal kan wen met die kompetisie, dus stuur daai inskrywings, jammer maar net 1 per persoon, maar laat hulle kom. Die kompetisie is vanaf 24 November tot 4 Desember 2008 en die wenners sal telefonies in kennis gestel word.

Kompetisie tyd